# Die direkteur van Openbare Vervolging in KwaZulu-Natal, Elaine Harrison, verwerp bewerings dat politieke moorde in 1994 geëindig het. Harrison het aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria gesê geweld wat verband hou met politiek duur steeds voort en vererger dikwels in die aanloop tot ‘n verkiesing. Harrison het herhalende patrone van moord, poging tot moord, intimidasie en aanrandings wat verband hou met politieke mededinging uitgelig en waarsku KwaZulu-Natal bly kwesbaar vir hierdie misdade:
KZN-vervolgingshoof verwerp bewerings dat politieke moorde in 1994 geëindig het [KLANK]
ENG HarrisonOnKillings