Skip to content

Interregeringsowerheid dring aan op Afrika-gebaseerde gesondheidsinnovering by VN-geleentheid vir Wetenskapdiplomasie [KLANK]

# Die uitvoerende sekretaris van die Interregeringsowerheid oor Ontwikkeling, Workneh Gebeyehu, het die dringende behoefte aan Afrika-gebaseerde innovering beklemtoon, tydens ‘n Wetenskapdiplomasie-geleentheid by die VN se Algemene Vergadering. Gebeyehu het daarop gewys dat Afrika byna ‘n kwart van die wêreld se siektelas dra, maar minder as vyf-persent van sy gesondheidsprodukte vervaardig. Hy het gewaarsku dat afhanklikheid van invoere onvolhoubaar is en het gevra vir belegging in Afrika-navorsing, innovering en produksie om aan die vasteland se gesondheidsbehoeftes te voldoen:

ENG-GebeyehuOnHealth