Skip to content

McKenzie dreig om te onttrek uit RNE indien Kunene nie heraangestel word nie [KLANK]

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het sy voorneme bevestig om uit die regering van nasionale eenheid te onttrek, indien die adjunkpresident van die PA, Kenny Kunene, nie heraangestel word as die burgemeesterskomiteelid vir Vervoer in Johannesburg nie. McKenzie het die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, tot Dinsdag tyd gegee om Kunene weer aan te stel. McKenzie beskuldig die ANC en EFF dat hulle sy party in Johannesburg eenkant toe skuif en sê die PA sal uit alle koalisies onttrek:

ENG-McKenzieOnResignation