Skip to content

Tshwane gee goedkeuring vir openbare deelname vir Sokhulumi-buurtplan [KLANK]

# Die Stad Tshwane het ‘n proses van openbare deelname goedgekeur vir die Konsep- Sokhulumi buurtplan wat saam met die Nasionale Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling ontwikkel is. Die plan stel behuising, landbou, sakeontwikkeling, en gemeenskapsfasiliteite voor vir die verarmde gebied naby Bronkhorstspruit. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die plan sal beleggings en groei lok met Sokhulumi wat een van Tshwane se armste streke is:

ENG-MabotsaOnSokhulumi