Skip to content

KZN-vervolgingshoof getuig sy is nooit formeel in kennis gestel van taakspan se ontbinding nie [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse Direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, het aan die Madlanga-kommissie gesê sy is nooit formeel in kennis gestel oor die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde nie. Harrison sê sy het dit op sosiale media uitgevind en aanvanklik gedink dit is fopnuus. Sy het getuig die taakspan was noodsaaklik in die koördinering van ondersoekbeamptes en toegewyde aanklaers, wat tot beter skuldigbevindingsyfers in politieke moordsake gelei het:

ENG HarrisonOnTeam