Skip to content

Cape Independence-groep loof staatsamptenare wat regte beskerm [KLANK]

# Die Cape Independence Advocacy Group het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, bedank nadat hy bevestig het die groep se vreedsame pogings vir Kaapse onafhanklikheid is in ooreenstemming met wettige, demokratiese prosesse. Phil Craig van die drukgroep sê hulle optrede kan nie beskou word as ʼn gevaar vir nasionale bestendigheid nie. Hy sê hulle is ook dankbaar teenoor die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, wat gesê het hy sal nie toelaat dat politieke teenstanders Suid-Afrika se immigrasiestelsel as wapen gebruik nie:

ENG CraigOnPraises