Skip to content

VF Plus veroordeel Ekurhuleni se skoon lug-viering midde in besoedelingkrisis [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het die Ekurhuleni Munisipaliteit veroordeel vir die viering van Wêreldomgewingsgesondheidsdag terwyl inwoners sukkel om asem te haal weens die hoë vlakke van lugbesoedeling in die metro. Volgens die Wêreldomgewingsgesondorganisasie dra lugbesoedeling by tot asemhalingsiektes, harttoestande en miljoene ander siektes wêreldwyd. Jennifer Glover van die VF Plus sê fondse wat bewillig is vir die herstel van lugmonitor-stasies is vir elders hertoegeken terwyl die tenderproses vir herstelwerk hangende bly:

AFR GloverOnPolutions