# Die waarnemende Metropolisie-hoof van Ekurhuleni, Julius Mkhwanazi, het aansoek gedoen vir spesiale verlof na bewerings by die Madlanga-kommissie. Die Polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, beskuldig hom daarvan dat hy privaat voertuie as munisipale bates registreer het en onwettige blou ligte in 2023 vir Vusimuzi ‘Cat’ Matlala instaleer het. ‘n Verslag deur die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat het disiplinêre stappe aanbeveel oor die oordrag van meer as twee-miljoen-rand se voertuie. Hy het teenoor eNCA alle wangedrag ontken en daarop aangedring dat alles in terme van ooreenkomste gedoen is:
Waarnemende Ekurhuleni Metropolisie-hoof doen aansoek vir verlof te midde van bloulig-bewerings [KLANK]
ENG-MkhwanaziOnBluelights