# Die DA staan die Stad Tshwane se uitbreiding van sy stadsreinigingsheffing na deeltitel-eiendomeienaars teen. Die hof het bepaal dat die heffing onwettig is. Die burgemeesterkandidaat van die DA, Cilliers Brink, sê inwoners word dubbel aangeslaan vir vullisverwydering, deur die eienaarsvereniging en die stad. Hy sê die DA dring aan dat die dubbelbetaling omgekeer moet word:
DA staan Tshwane se Uitgebreide Stadsreinigingheffing teen [KLANK]
AFR-BrinkOnLevy