# ‘n Regskenner van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Marga van Rooyen, het die grondwetlike beperkings op ministeriële gesag by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria uiteengesit. Sy is die nuwe getuie wat op dag ses van die sittings oor misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel getuig. Van Rooyen het gesê hoewel die minister van polisie nasionale polisiëringsbeleid in oorleg met provinsies kan bepaal, berus operasionele besluite by die nasionale polisiekommissaris:
Polisie-regskenner sit grondwetlike beperkings op ministeriële gesag uiteen by Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG MargarethaOnLimits