Skip to content

FNB-ekonoom sê verbruikersvertroue daal namate middelklas onder druk verkeer [KLANK]

# FNB se hoofekonoom, Mamello Matikinca-Ngwenya, sê die FNB/BER verbruikersvertroue-indeks het in die derde kwartaal vanjaar van negatief-tien na negatief-13 teruggesak. Sy sê die daling in die algehele indeks tot negatief-13 beteken verbruikersentiment het selfs verder wegbeweeg vanaf die gemiddelde indekslesing van negatief-een sedert 1994. Matikinca-Ngwenya sê dit dui op ‘n verlangsaming in die groei van verbruikersbesteding tydens die derde kwartaal van 2025:

ENG MamelloonConsumer