Skip to content

Vryemarkstigting sê Suid-Afrika se plek op ekonomiese vryheidsranglys is teleurstellend [KLANK]

# Die uitvoerende hoof van die Vryemarkstigting, David Ansara, sê Suid-Afrika se plek op die ekonomiese vryheidsranglys is teleurstellend, maar nie verbasend nie. Hy sê volgens die stigting en die Fraser Instituut van Kanada se 2025 jaarverslag, beklee Suid-Afrika die 83ste plek uit 165 lande en gebiede. Ansara sê mense wat in lande met hoë vlakke van ekonomiese vryheid woon, geniet meer voorspoed, politieke en burgerlike vryheid, en leef ook langer:

ENG AnsaraonEconomic