# Die Referendum-party sê president Cyril Ramaphosa kies om die reg op selfbeskikking by die Verenigde Nasies te bepleit, maar tuis is sy regering aktief daarteen gekant. Ramaphosa het Dinsdag in sy toespraak by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gevra dat internasionale reg gerespekteer, en Palestyne se reg op selfbeskikking erken word. Die Referendum-party se leier, Phil Craig, sê die ANC weier die mense van die Wes-Kaap enige betekenisvolle weg na selfbeskikking:
Referendum Party sê ANC kan nie vir politieke gerief kies watter regte is van toepassing nie [KLANK]
ENG CraigOnDoubleStandard