Skip to content

AfriForum oorhandig sy Malema-dossier aan senior amptenare van Trump-administrasie [KLANK]

# AfriForum sê hy het sy dossier oor die EFF-leier Julius Malema aan senior beamptes in president Donald Trump se administrasie oorhandig. Die burgerregte-organisasie en Solidariteit het gister die Withuis besoek as deel van ʼn opvolg-skakelingsbesoek in Amerika. Ernst van Zyl van AfriForum sê om Malema se ekstremisme onder die Trump-administrasie se aandag te bring, is een deel van ʼn  groter internasionale veldtog om seker te maak hy word aanspreeklik gehou vir sy aanhitsing van geweld:

AFR VanZylOnMalema