Skip to content

Ramaphosa vra nuwe ooreenkoms vir finansiering van volhoubare ontwikkeling [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê sommige nasies kan duisend-miljarde beskikbaarstel om hul burgers en ekonomieë teen pandemies en ander krisisse te beskerm, terwyl ander gekniehalter word deur skuld en gebrek aan toegang tot globale kapitaal. Hy het deelgeneem aan die tweejaarlikse beraad vir ʼn volhoubare, veerkragtige en inklusiewe wêreldekonomie by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York. Ramaphosa sê om die finansieringsgaping  in volhoubare ontwikkelingsdoelwitte te sluit, moet dapper maatreëls ingestel word:

ENG RamaphosaOnFinancing