Skip to content

NVG-batebeslagleggingseenheid herwin gesteelde eiendomme ter waarde van R144-miljoen [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsowerheid se Batebeslagleggingseenheid het ‘n beslagleggingsbevel van 144-mijoen-rand van die Hooggeregshof in Pretoria verkry om grond te herwin wat van die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gesteel is. Die bevel volg na ‘n ondersoek deur die Valke se Spesiale Ondersoekeenheid. Lumka Mahanjana van die NVG sê verskeie eiendomme, insluitend die 130-miljoen-rand Randjesfonteinplaas, en ook grond in Hurlingham en Hyde Park, is bedrieglik na privaat eienaars oorgedra:

ENG MahanjanaOnStolenLand