Skip to content

Masemola bevestig hy het klag ingedien wat tot Sibiya se skorsing gelei het [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy was die een wat die aanvanklike klag ingedien het teen die adjunk- nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya. Die klag het verband gehou met Sibiya se optrede om beheer te neem van die taakspan vir politieke moorde se 121 dossiere, dit na Pretoria te stuur, en Masemola se instruksies oor die afsluiting van die eenheid te verontagsaam. Masemola sê Sibiya is nou geskors en staar ‘n dissiplinêre ondersoek in die gesig:

ENG MasemolaOnComplaint