# Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, het die noodsaaklikheid beklemtoon dat slagoffers se regte teen gevangenes se rehabilitasie en herintegrasie opgeweeg word. Dit volg terwyl afgevaardigdes by die Nasionale Paroolberaad in Pretoria die huidige paroolwetgewing bespreek. Dit sluit in verouderde hand- datastelsels en agterstande as groot struikelblokke. Groenewald het die noodsaaklikheid beklemtoon dat belanghebbendes regoor die regstelsel die Wet op Korrektiewe Dienste en Strafproseswet hersien weens kommer oor die hoë aantal gevangenes op parool wat weer misdaad pleeg:
Minister Groenewald beklemtoon noodsaak om slagoffers se regte teen gevangenes se rehabilitasie op te weeg [KLANK]
ENG-GroenewaldOnRehabilitation