Skip to content

Kommissaris Thobakgale bevestig meer as 55 000 gevangenes op parool weens tekort aan toesig [KLANK]

# Die Nasionale Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, sê meer as 55-duisend gevangenes is uit op parool. Thobakgale het tydens die Nasionale Spitsberaad oor die Hersiening van die Paroolstelsel in Pretoria gesê die stelsel is onder druk weens ‘n tekort aan beamptes om die gevangenes doeltreffend te monitor. Thobakgale het aan SABC News gesê kapasiteitsuitdagings bedreig voldoening en openbare veiligheid. Hy voeg by strenger parooltoesig is noodsaaklik om rehabilitasie, herintegrasie en nasionale veiligheid te balanseer:

ENG-Thobakgale OnParolees