# Die nasionale kommissaris van polisie, Fannie Masemola, het die werk van die taakspan oor politieke moorde in KwaZulu-Natal voor die Madlanga-kommissie in Pretoria verdedig. Masemola sê die eenheid het in weerwil van kritiek baasbreine in verskeie hoëprofielsake vasgetrek. Hy sê die span het deurslaggewende bewysstukke gevind in die ondersoek na die moord op die gewese ANC-Jeugligaleier, Sindiso Magaqa, in KwaZulu-Natal:
Masemola skryf oplossing van Sindiso Magaqa-saak toe aan werk van taakspan oor politieke moorde [KLANK]
ENG MasemolaOnCredits