Skip to content

NVG bekom R4,4-miljoen verbeurdverklaringsbevel verbind met beleggingskema [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n verbeurdverklaringsbevel aan die Nasionale Vervolgingsgesag toegstaan van 4,4-miljoen rand wat in 24 bankrekeninge van onwetende individue gehou word by twee bankinstellings. Woordvoerder van die NVG, Lumka Mahanjana, sê ‘n groep Chinese burgers het niksvermoedende individue 200-rand betaal om hulle persoonlike besonderhede, insluitende foto’s, aan hulle te gee. Sy sê die besonderhede is gebruik om bankrekeninge te open wat gebruik is om ingewikkelde netwerke met bedrieglike vermeerderings-beleggingskemas te bedryf:

ENG LumkaonTrouvaScheme