Skip to content

DA in Noordwes maak alarm oor beweerde ekologiese wanbestuur by die Madikwe-natuurreservaat [KLANK]

# Die DA in Noordwes doen ‘n beroep vir dringende optrede en sê riglyne oor olifantbestuur by die Madikwe-wildreservaat word blatant deur provinsiale owerhede verontagsaam. Dit volg na die Noordwes-parke- en toerismeraad en die provinsiale regering na bewering ses ononderhandelbare riglyne van die Parlement se portefeuljekomitee oor Bosbou, Visserye en Omgewing geïgnoreer het. Andrew de Blocq van die DA sê die speaker van die Nasionale Vergadering, Thandi Modise, moet ingryp:

ENG BlocqOnNWDirectives