# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die Bana Pele-massaregistrasieveldtog vir vroeë kinderontwikkeling verwelkom, wat tienduisend VKO-sentrums suksesvol geregistreer en goedgekeur het. Dit is drie maande voor die oorspronklike sperdatum van 31 Desember. Die minister het die mylpaal beskryf as ‘n oorwinning vir kinders, praktisyns en gemeenskappe oor die hele land. Die departement se woordvoerder, Lukhanyo Vangqa, sê die sukses is ‘n bewys van wat bereik kan word wanneer die regering, die privaatsektor, die burgerlike samelewing en gemeenskappe kragte saamspan:
Minister Gwarube loof Vroeë Kinderontwikkelingsveldtog vir bereiking van sy eerste groot teiken [KLANK]
ENG VangqaOnECD