# Die George Munisipaliteit in die Wes-Kaap sê pogings om uitheemse plantegroei in die Katrivier- en Bo-Katrivier-opvanggebiede te bestuur, duur voort. As deel van hierdie pogings het die munisipaliteit onlangs ‘n beheerde brand noord van die Denneoord-waterwerke uitgevoer. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die brande help om brandbare dooie blare, boomtakke en ander puin, te verminder, waardeur die vinnige verspreiding van veldbrande voorkom word.
Nog beheerde brande verwag as deel van die Katrivier uitheemse plantegroeibestuursprojek [KLANK]
AFR ChantelonBurns