# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika herhaal sy standpunt dat ʼn aangrensende Palestynse staat volgens die 1967-grense geskep word wat vreedsaam saam het die Israelse staat bestaan. Hy het gister by die konferensie oor ʼn tweestaatoplossing gepraat by die 80ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York. Ramaphosa sê die sukses van ʼn tweestaatoplossing hang af van die volle en universele respek vir internasionale reg:
President Ramaphosa herhaal Suid-Afrika se ondersteuning vir ’n Palestynse staat [KLANK]
ENG RamaphosaOnTwoStateSolution