# Wild Africa in Namibië het ‘n beroep gedoen vir die beskerming van renosters in Afrika, met die onwettige handel daarvan steeds die grootste bedreiging. Die organisasie se verteenwoordiger, Odile Gertze, sê stropery in Afrika het tot op sy laagste vlak in meer as ‘n dekade gedaal, maar volgens die Internasionale Renosterstigting word daar steeds een renoster elke 15-uur doodgemaak. Sy het bevestig wêreldwye renostergetalle staan tans op 26-duisend-700:
Namibië beklemtoon vordering en voortdurende uitdagings [KLANK]
ENG-GertzeOnRhinos