Skip to content

Masemola onthul dreigemente teen polisiebeamptes wat Armand Swart se moord ondersoek, het gelei tot vermindering van taakspanlede [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola sê dreigemente wat gemaak is teen polisiebeamptes wat die moord op ‘n ingenieur van Vereeniging, Armand Swart, ondersoek, die verkleining van die span van vyf na twee lede tot gevolg gehad het. Swart, ‘n ingenieur van Q-Tech Engineering, is te midde van ‘n ondersoek na tenderbedrog by Transnet vermoor. Masemola het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die saak behels ernstige risiko’s vir ondersoekbeamptes, wat die herontplooiing van lede van die politieke taakspan tot gevolg gehad het:

ENG MasemolaOnSwart