# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê sommige raadslede het vals skietvoorvalle uitgevoer om persoonlike beskerming te verkry. Masemola het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die taakspan vir politieke moorde is in 2019 ingestel en is op provinsiale vlak gelei om politieke moorde in KwaZulu-Natal aan te pak, maar het later sy operasies na die Oos-Kaap uitgebrei. Hy voeg by die taakspan is permanent ingestel weens lang hofvertragings in hul ondersoeke:
Nasionale polisiekommissaris beweer sekere raadslede meld vals skietvoorvalle aan om beskerming te kry [KLANK]
ENG MasemolaOnTeam