Skip to content

KZN-premier bekommerd oor gebrek aan gereedheid vir klimaatsverandering in meeste munisipaliteite [KLANK]

# Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê hy is bekommerd dat die meeste munisipaliteite in die provinsie hoegenaamd nie gereed is vir klimaatsverandering nie. ‘n Onlangse studie deur Wits toon in besonderhede hoe stygende temperature wêreldwyd weerpatrone aan Suid-Afrika se ooskus beïnvloed, veral in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, wat die kans vir, en omvang van uiterste weersverskynsels verhoog. Ntuli beklemtoon dat gemeenskappe opgevoed, ingelig en bemagtig moet word oor die onmiddellike- én langtermyn-gevolge van klimaatsverandering:

ENG NtulionClimateChange