Skip to content

Nzimande moedig jong meisies aan om loopbane in opkomende wetenskap te volg [KLANK]

Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, het studente aangespoor om loopbane in opkomende wetenskap en tegnologie te volg. Nzimande het tydens die G20 Vroue en Meisies in Wetenskap-geleentheid beklemtoon geslagsgapings in Wetenskap, Tegnologie, Ingenieurswese en Wiskunde moet oorbrug word. Woordvoerder Veli Mbele sê die African Girls Can Code-inisiatief stel meisies in staat om loopbane in kunsmatige intelligensie, robotika en datawetenskap te verken:

ENG-MbeleOnStems