Skip to content

ActionSA nie verbaas Zille is DA se Johannesburgse burgemeesterskandidaat nie [KLANK]

# Die leier van ActionSA Herman Mashaba sê Helen Zille se benoeming as die DA se Johannesburgse burgemeesterskandidaat was te wagte. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika het Mashaba Zille en enige Suid-Afrikaner wat aan munisipale leierskap wil deelneem, verwelkom en beklemtoon dat dit die DA se keuse is. Mashaba sê Johannesburg sal haar prestasie beoordeel en vergelyk met haar ampstermyn in Kaapstad, waar sy noemenswaardige sukses behaal het. Hy het die uitdagings wat in Johannesburg voorlê, uitgelig:

ENG-MashabaOnZille