Skip to content

Giwusa sê die Reserwebank beskerm bankierswinste terwyl werkers deur skuld verswelg word [KLANK]

# Die vakbond vir algemene nywerhede, Giwusa, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers op sewe-persent te hou is ‘n doelbewuste aanslag op die werkersklas en die armes. Die vakverbond sê die prima-uitleenkoers van 10,5-persent bevoordeel die banke terwyl die lewenskoste-krisis vererger, met basiese voedsel- elektrisiteit- en brandstofpryse wat vinnig styg. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei, vra vir onmiddelike rentekoers besnoeiings, prysbeheer op noodsaaklike items, die nasionalisering van groot banke, en ‘n massiewe openbare werksprogram:

 

ENG SebeiOnUnchangedRate