Skip to content

KZN polisiekommissaris beskuldig joernaliste voor Madlanga-kommissie dat hulle dwelmeenhede beskerm [KLANK]

# Die polisiekomissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, sê sommige joernaliste is besig om polisiedwelmeenhede teen ondersoeke te beskerm. Op dag drie van die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria, beweer Mkhwanazi dat sekere verslaggewers probeer om eenhede wat by misdaad betrokke is, te beskerm deur vals berigte te versprei wat daarop gemik is om hom te diskrediteer. Hy voer aan dat mediavooroordeel help om twyfelagtige polisie-operasies te beskerm en om diegene wat met dwelmhandel verbind word, te beskerm:

ENG MkhwanaziOnMedia