# Die moordsaak teen die 31-jarige Tiffany Meek is uitgestel, met die aanklagte wat op 5 November bedien sal word voor die saak na die Hooggeregshof oorgeplaas word. Meek word beskuldig dat sy haar elfjarige seun, Jayden-Lee, vermoor het. Die kind se liggaam is in Mei naby hul Fleurhof-huis gevind. Sy staan ook tereg op bykomende aanklagte, insluitend regsverydeling. Haar prokureur, Noven Naidoo, sê die staat se saak is steeds swak:
Aanklagte teen Tiffany Meek in November verwag [KLANK]
ENG-NaidooOnMeek