# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, vra vir die gebruik van tegnologie om selfoonseine by Pollsmoor-gevangenis te blok. Die burgmeester het hierdie week aan die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, geskryf en kommer uitgespreek dat kriminele aktiwiteite van binne Pollsmoor gekoördineer word. Hill-Lewis sê hy is tydens ‘n onlangse padinspeksieprojek in Bishop Lavis deur ‘n kontrakteur ingelig, dat hy die terrein verlaat het as gevolg van ‘n afpersingsdreigement deur ‘n onderwêreld-figuur vanuit Pollsmoor:
Kaapstad-burgemeester vra blok van selfoonseine uit Pollsmoor [KLANK]
AFR GeordinonCellphones