Skip to content

Eskom maak goeie vordering om skending van aanlyn aankoopstelsel te bekamp [KLANK]

# Eskom sê hy het bedrog wat verband hou met sy aanlyn aankoopstelsel grootliks verminder deur verbeterde fisiese sekerheid, kuberweerstandigheid en bedryfsbeheer. Dit volg na berigte van ʼn sekuriteitskending in die Vrystaat wat bedrieërs in staat gestel het om voorafbetaalde koopskyfies, wat gebruik kan word op Eskom Direct en munisipale meters vir voorafbetaalde elektrisiteit, te vervals. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê ná die aanvanklike ontdekking het hulle ʼn omvattende hersiening en ingrypingstrategie ingestel om swakplekke te bekamp en die stelsel se integriteit te herstel:

ENG MokwenaOnKeyActions