Skip to content

Dis Nasionale Herwinningsdag in Suid-Afrika om bewustheid oor herwinning te bevorder

# Suid-Afrika vier vandag Nasionale Herwinningsdag waarop bewustheid geskep word oor herwinning en vullisvermindering met die fokus op papierprodukte. Suid-Afrika herwin tans 46-persent plastiek wat hoër is as die meeste lande. Sewentig-persent papier, 72-persent koeldrankblikkies/metaal en 42-persent glas word herwin. Dit is Saterdag Wêreld-skoonmaakdag, waarop miljoene vrywilligers uit 190 lande teen plastiekafval en besoedeling sal veg.