# Die monetêre beleidskomitee van die Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers op 7-persent en die prima uitleenkoers op 10.5-persent te hou. Dit volg nadat inflasie vir Augustus op 3.3-persent was, vergeleke met 3.5-persent in Julie. Die bank se inflasieteiken is nou op 3-persent.
NuusFlits: Terugkoopkoers bly onveranderd