# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is verheug oor die jongste vorderingsverslag van die Presidensiële Jeugwerkgroep vir April tot Junie. Meer as 5,6-miljoen jongmense het geregistreer op die Nasionale Bestuursnetwerk, wat die teiken van vyf-miljoen oortref, en 1,9-miljoen jongmense het geleenthede vir tydelike inkomste benut. Ntshavheni sê dit weerspieël die regering se verbintenis om jeugwerkloosheid deur uitbreibare ingrypings aan te pak:
Kabinet verheug oor vordering met jeugwerkverskaffing [KLANK]
ENG-NtshavheniOnYouthEmployment