# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die taakspan vir politieke moorde het voortgegaan met sy werk selfs nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, die ontbinding daarvan beveel het. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hoewel die span nooit ophou werk het nie, was daar minder lede om die werk te doen. Hy het bevestig hy het nie persoonlik die eenheid ontbind nie en die taakmag het met beperkte mannekrag voortgegaan om politieke moorde te ondersoek:
Mkhwanazi sê taakspan vir politieke moorde het met minder lede gewerk [KLANK]
ENG MkhwanaziOnFewerMembers