# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê vyf inhegtenisnemings is nie uitgevoer nie uit 121 politieke moorddossiere wat oorgeplaas is na die nasionale polisiehoofkantoor in Pretoria. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hoewel die dossiere geskandeer en geoudit is voor oorhandiging, is die opdrag om verdagtes aan te keer, nie nagekom nie:
Mkhwanazi sê vyf inhegtenisnemings uit 121 politieke moorddossiere is nie uitgevoer nie [KLANK]
ENG MkhwanaziOnDockets