# Die DA sê hy ondersteun die parlementêre portefeuljekomitee oor Verdediging en Militêre Veterane se voorsitter, Dakota Legoete, se kommer oor die welstand van Suid-Afrikaanse weermaglede. Dit volg nadat 813-miljoen-rand wat as toelaes vir soldate bedoel was, elders aangewend is. Nicholas Gotsell van die DA sê hulle verwelkom Legoete se oproep vir dringende optrede nadat SANW-lede wat tydens Operasie Thiba in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi was, nie betaal is nie:
DA ondersteun komiteevoorsitter se kommer oor R813-miljoen se soldaattoelaes [KLANK]
AFR GotsellOnAccountability