Skip to content

Cosatu versoek SARB om repokoers te verlaag om werkers blaaskans te gee [KLANK]

# Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank dringend versoek om die repokoers te verlaag vir ‘n blaaskans aan miljoene werkers wat sukkel om weens die stygende lewenskoste te oorleef. Die Reserwebank het sedert die aanvang van die siklus van koersverlagings verlede September koerse kumulatief met 125 basispunte verlaag, en daarmee die terugkoopkoers van 8,25-persent tot 7-persent verlaag. Matthew Parks van Cosatu sê die Monetêre Beleidskomitee moet die koers met minstens 50 basispunte sny:

ENG MatthewonRepoRate