# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het voor die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, ten volle betrokke is by kriminele sindikate. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op onmiddelike verlof geplaas oor bewerings dat hy met sindikate saamwerk en by hoë profiel-ondersoeke inmeng. Mkhwanazi het aan die einde van die eerste dag van die verhore, Mchunu met die sakemanne Vusimuzi ‘Cat’ Matlala en Katiso ‘KT’ Molefe verbind, wat beskuldig word dat hulle misdaadnetwerke bedryf:
Mkhwanazi deel Madlanga-kommissie mee minister Senzo Mchunu is ten volle by misdaadsindikate betrokke [KLANK]
ENG MkhwanaziOnMchunuInfluence