Skip to content

Mkhwanazi sê minister se besluit om taakspan te ontbind was irrasioneel [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die politieke moord-taakspan te ontbind, was irrasioneel en buitengewoon en is geneem sonder enige raadpleging. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria gesê die besluit het ernstige gevolge gehad, met 121 dossiere wat aan gewone speurders oorhandig is. Hy sê politieke inmenging het moontlik die besluit beïnvloed:

ENG MkhwanaziOnLetter