Skip to content

Judges Matter sê MK-party se regsgeding oor Madlanga-kommissie is onregverdigbaar [KLANK]

# Mbekezeli Benjamin van Judges Matter sê die MK-party se regsgeding oor die wettigheid van die Madlanga-kommissie van ondersoek is ongegrond. Die kommissie het gister begin met die ondersoek na bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die bewerings sluit in politieke inmenging en misdaadsindikate se infiltrasie van wetstoepassing en die regbank. Benjamin het in ‘n onderhoud met SABC News beklemtoon bewerings moet gestaaf word en hy hoop regbankverwante bewerings sal voorkeur geniet om die integriteit van die regstelsel te beskerm:

ENG-BenjaminOnMKParty