Skip to content

Mkhwanazi sê ingenieur Armand Swart se moord ontbloot polisiekorrupsie en georganiseerde misdaad [KLANK]

# Die polisiekommisaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi sê die moord op die ingenieur van Q-Tech Engineering, Armand Swart, ontbloot korrupsie en georganiseerde misdaad binne die polisie. Swart is verlede jaar vermoor nadat hy tenderbedrog by Transnet uitgewys het. Mkwhanazi het by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig dat ondersoekbeamptes dreigemente, omkooppogings en peutery met bewysstukke in die gesig gestaar. Hy sê dit het gelei tot die ontplooiing van tien beamptes vir die politieke moordtaakspan in ‘n geheime optrede in Gauteng:

ENG MkhwanaziOnSwart