# Suid-Afrika sê hy sal plegtig boekhou van die bevindings van die Verenigde Nasies se onafhanklike internasionale kommissie van ondersoek na die besette Palestynse gebied, insluitend Oos-Jerusalem, en Israel. Die woordvoerder van die Departement Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri, sê die kommissie se verslag kom tot die gevolgtrekking dat Israelse owerhede en veiligheidsmagte voortgaan om te moor en steeds maatreëls instel om geboortes te voorkom:
Suid-Afrika sal plegtig boekhou van bevindings oor volksmoord in Gaza [KLANK]
ENG PhirionSolemn