Skip to content

DA beklemtoon pleegsorgbehoeftes te midde van groeiende aanvraag [KLANK]

# Wendy Kaizer-Philander van die DA sê daar is vanaf Augustus vanjaar 43-duisend kinders in die Wes-Kaap in pleegsorg, met 21-duisend wat reeds langer as twee jaar geplaas is. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, en een-duisend maatskaplike werkers en vennootorganisasies, verskaf statutêre dienste, vroeë ingryping en gesinshereniging. Kaizer-Philander sê uitdagings sluit in, die opsporing van biologiese ouers, vertragings in dokumentasie en kommer oor maatskaplike werkers se veiligheid:

AFR PhilanderOnFosterCare