Skip to content

DA sê Madlanga-kommissie moet misdadige kaping van die regstelsel aanpak [KLANK]

# Die regterlike kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel onder die voorsitterskap van afgetrede Regter Mbuyiseli Madlanga, begin vandag met sy werk in Pretoria. Die DA-lid, Lisa Schickerling, sê die KwaZulu-Natalse provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het bewerings geopper oor politici wat by die polisie inmeng en die publiek se vertroue geskend het. Sy sê die Madlanga-kommissie moet politieke inmenging en misdadige infiltrasie sonder vrees of begunstiging blootlê:

AFR LisaonMadlangaCommission